Gebruikte "precast concrete slabs"« Back to Questions List

Ëk is op soek na 6 "precast concrete slabs"om' n muur te herstel. Ongeveer 35cm breed. Indien enigiemand kontakbesonderhede het van iemand wat die muur boonop teen 'n bekostigbare prys kan herstel sal dit nog beter wees.
Posted by Daais
Asked on September 11, 2019 3:02 pm

In watter area is jy geleë?

Posted by Eggie
Answered On September 11, 2019 3:12 pm