Ek wil 'n nuwe hulpnavraag plaas, maar weet nie hoe nie...Help asb.« Back to Questions List

Hoe gaan mens te werk om 'n nuwe hulpnavraag in te stuur?
Posted by Eggie
Asked on May 6, 2019 7:34 pm

Dit is eenvoudig:
1. Tik die opskrif of tema van jou navraag in ”Question” lyntjie.
2. Plaas jou navraag of versoek in venster onder dit.
3. Onthou om jou naam en kontakbesonderhede by te sit indien jy wil hĂȘ iemand moet jou kontak indien hulle jou kan help.
4. Hou in gedagte dat dit ’n publieke platvorm is, so moet dus nie onnodige persoonlike inligting plaas soos ’n tuisadres nie.
5. Ons sien uit om van jou te hoor.

Posted by Eggie
Answered On May 6, 2019 7:40 pm